Hallo Johan. Net laat weet dat die produk en installasie ʼn reuse sukses was.Uiteindelik is al my rook probleme uitgesorteer, na 3 jaar (natuurlik nie jou skuld nie)… baie dankie. Waardeer jou diens. Ek het alreeds Jaco bedank vir sy diens en moeite. Dankie
Natuurlik sal ek jou produk en diens aanbeveel waar ook al!